PUMA School of Speed Series - Rules for Entry

Press [Control]-[F5] to refresh to latest pages.
The explorer might be showing you the page that was cached on your local disk.

Navrae: astucity@mweb.co.za

Daar is 'n beperking van 32 atlete per individuele Items, and 24 spanne vir die aflosse.
Die eerste inskrywings word eerste aanvaar totdat die getalle opgevul is.

Beskikbare Items vir Internet inskrywings: 100m, 200m, 400, 4x100m aflos.
Seuns en dogters vir ouderdomme 15, 17, 19.

Skole kan slegs een atleet vir elke Item inskryf.
'n Span Atleet word beperk tot een indivduele Item plus 'n aflos.

Individuele Atlete word ook beperk to een Item plus die aflos
'n Aflosspan benodig net een inskrywing, nie vier nie.

Daar gaan ook die 800m en die myl plaasvind.
Inskrywings hiervoor word slegs d.m.v. epos hanteer.
Die inskrywings vind op uitnodiging plaas.
Skole kan 'n versoek stuur om uitgenooi te word aan astucity@mweb.co.za